Katie Leigh

Katie Leigh
Geboortenaam Katherine Leigh
Geboorte 16 Desember 1958 (1958-12-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Katie Leigh (gebore 16 Desember 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dungeons & Dragons (1983), Muppet Babies (1984), Darkwing Duck (1991), en Viewtiful Joe (2004).


Developed by StudentB